Spencer Locke

Spencer Locke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 September 1991 (1991-09-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Spencer Locke (gebore 20 September 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Resident Evil: Extinction (2007), Resident Evil: Afterlife (2010), en Insidious: The Last Key (2018), en in die televisiereeks Cougar Town (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy